Huisgenoot Potjiekoswenners

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798140423
R 220
In Potjiekoswenners wys Carmen hoe veelsydig die swartpot kan wees. Hy hoef nie net op drie bene sy staan oor die vuur te kry nie, die platboom-swartpot is ewe tuis in die kombuis - en die kos wat lank en stadig hierin voorberei word, is net eenvoudig geuriger en lekkerder.
Publication date: 2001-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development