Tippex Dit Uit

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798141406
R 120
'n Byderwetse tienerverhaal, maar met 'n ernstige ondertoon van hoe een verkeerde stap en 'n paar onverskillige besluite lewens kan verwoes. Die verhaal gaan oor Rensche, 'n predikant se dogter, wat in matriek swanger raak as gevolg van 'n "date rape".
Publication date: 2001-03-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development