Discount only on online purchases

Vlegsels stap vir stap

Click to enlarge
Click to enlarge
9780624076261

Nie-fiksie / Non-fiction: Health, Beauty & Fitness / Gesondheid & Voorkoms

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Health, Beauty & Fitness / Gesondheid & Voorkoms
R 190
R 171You save R 19
Om lang hare in 'n vlegsel te dra is 'n gewilde tendens onder jong meisies regoor die wêreld. Hierdie boek, deur Deense skoolmeisies Marie Wivel en Laura Arnesen, bevat meer as 20 verskillende soorte vlegsels wat stap vir stap beskryf en met behulp van kleurfoto's geïllustreer word. Dit het ontstaan uit 'n blog en Instagram-profiel wat hulle in April 2013, uit verveling tydens 'n skoolstaking, begin het. Vlegsels van alle soorte is hulle passie, maar ook die gesellige samesyn van vriendinne, of ma's en dogters, wat mekaar se hare vleg.
Publication date: 2015-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.