Die stomme aarde n keur

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798147484
R 270
'n Keur uit al die digbundels van hierdie Hertzopgpryswenner, een van die heel belangrikste skrywers in Afrikaans. Die skrywer het self die keuse van 137 gedigte uit haar sewe digbundels gedoen. (Vir die bysiende leser, Spieël van water, Van vergetelheid en van glans, Monsterverse, Die heengaanrefrein, Aan die Kaap geskryf, Spesmase.) Resensente oor haar digkuns: vernuftige eenvoud, 'n suiwer poëtiese visie, aards, ironies, vol verwondering, intelligent, sterk, onthoubaar ..
Publication date: 2007-03-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development