Huisgenoot Groot Blokraaiselboek 12

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798148870
R 135
Nog 'n splinternuwe versameling van 60 van HUISGENOOT se altyd gewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek. Hy volg kort op die hakke van HUISGENOOT SE GROOT BLOKRAAISELBOEK 10 (Junie 2006), en HUISGENOOT SE GROOT BLOKRAAISELBOEK 11 (September 2006) en die derduisende liefhebbers is verheug.
Publication date: 2007-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development