Groot storieverteller slaaptydboek

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9780798152723

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 220
R 176You save R 44
Hierdie lieflike storieversameling bevat veertig volksverhale van regoor die wêreld. Storieverteller Bob Hartman het aangrypende, tradisionele stories gekies en verwerk, en dit is ideaal om met vandag se kinders te deel. In dié nuwe uitgawe pas die slim illustrasies van die bekroonde kunstenaar Krisztina Kállai Nagy, by die warmte en humor van die stories en is kleurvol en verbeeldingryk.
Publication date: 2011-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.