Discount only on online purchases

Pas op wat jy sê

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9781431605163

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 100
R 90You save R 10
Wag! Nee! Moenie dit sê nie! Wie het nie al die heeltemal verkeerde ding op die verkeerde tyd gesê nie?
Gedragskundige Deborah Smith Pegues weet dat elke verspreking probleme kan veroorsaak in persoonlike en besigheidsverhoudings. Daarom wys sy mense hoe om hul tong vir hulle te laat werk in plaas van teen hulle.
Pas op wat jy sê! bestaan uit 30 hoofstukke wat lesers sal help om 'n ongetemde liggaamsdeel te verander in 'n waardevolle bate.
Lesers sal leer hoe om:
- op te hou om die verkeerde ding op die verkeerde tyd op die verkeerde manier te sê
- woorde te spreek wat ander sal opbou
- die slaggate en gevolge van leuens, vleitaal, skinder en oordrywings te vermy

Kort staaltjies, selfondersoekende vrae en Bybelsgebaseerde riglyne maak elke hoofstuk 'n lewens- en tongveranderende ervaring. Elke hoofstuk sluit ook af met 'n praktiese bevestiging wat die leser uitdaag om die beginsels in die boek uit te leef.
Publication date: 2014-07-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.