Dit is ek Saulus

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431607648

Fiksie: Christelik

Fiksie  -  Christelik
R 180
R 144You save R 36
Topverkoper-outeur Jerry B. Jenkins verplaas die lesers vanuit die hedendaagse Texas tot in 'n klam Romeinse tronksel in 67 n.C.
Augustine Knox, 'n jong kweekskool-professor, word betrek by 'n gevaarlike reis om te keer dat perkamentrolle van onskatbare waarde gsteel word. In die proses ontdek hy 'n 2 000 jaar oue verbintenis met iemand anders wat deur die dood in die gesig gestaar is ter wille van die waarheid. Dit is ek, Saulus bestaan uit twee boeiende avonture in een: die storie van Augustine en die van Saulus van Tarsus.

Dit is ek, Saulus is gevul met politieke intrige, romanse en historiese besonderhede. Dit is 'n meeslepende verhaal van lojale vriendskap wat getoets word deur lewe-en-dood-soektogte wat twee millennia uit mekaar afspeel.
Publication date: 2014-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.