DISCOUNT ONLY ON ONLINE PURCHASES ●●● FREE Pargo delivery on orders above R350

Nuwe Testament en Psalms Direkte vertaling

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9780798217699

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 87
R 78You save R 9
Nuwe Testament en Psalms: 'n Direkte Vertaling, standaardgrootte, swart hardeband. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kleur-ID-band wat teksgrootte aandui. Hierdie bronteksgeoriënteerde direkte vertaling streef daarna om die Bybel só te vertaal asof die skrywers se woorde direk aangehaal word, met behoud van beelde, metafore, styl en struktuur maar in vloeiende, idiomatiese Afrikaans.
Publication date: 2014-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.