Tussen woorde se oop spasies

Click to enlarge
Click to enlarge
9781928261025
R 150
Tussen woorde se oop spasies is 'n lewensreis waar gereeld verwys word na die oop spasies. Dit is nie net my geskiedenis nie maar waar ek die leser ook aanhits om dieper te kyk. Nie net na die skrywe nie maar na lewe, liefde, dood, seer, glo en hoop in 'n beter/ander nou en môre.
Publication date: 2014-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development