Sepiesterre sokkies en skobbejakke

Click to enlarge
Click to enlarge
9780799366457
R 140
Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees - en iemand gaan gekies word om in 'n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle 'n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe drama-juffrou is ...


In dieselfde reeks:
Selfone, skelms en sjokolade
SMS'e, skurke en spinnekoppe
Publication date: 2006-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development