Smse skurke en spinnekoppe

Click to enlarge
Click to enlarge
9780799366440
R 140
4de druk.
Vier dae in 'n bos... Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorlê op die skoolkamp.
Die opwindende opvolg op die gewilde Selfone, skelms & sjokolade!
Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin, is daar eers 'n nare onderwyseres wat 'n les geleer moet word. En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oë en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. 'n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet...
Publication date: 2014-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development