Professor Fungus 8 en die BreinDrein eksperiment

Click to enlarge
Click to enlarge
9780799372656
R 100
Bennie en Jenny is baie opgewonde toe hulle uitvind professor Fungus het 'n prys gewen. Hulle kan nie wag om saam met hom na die oorhandiging te gaan nie. Maar iets is nie pluis nie. Waarom tree mense by die wetenskap-ekspo skielik so vreemd op? En wat gaan met die stad se toilette aan?
Publication date: 2014-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development