Lang Henning En Die Moordplaas No 1

Click to enlarge
Click to enlarge
9780620351454
R 88
Lang Henning avonturier van die vlaktes, word teen sy sin betrek by n grusame plaasmoord.Sonder veel hulp van Beauford se magistraat, met slegs n wraaksugtige jong seun en die se brandsiek hond as metgesel, gaan dit maar broekskeur om die skuldiges vas te trek
Publication date: 2009-02-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development