Lang Henning En Die Toekomsmense No 6

Click to enlarge
Click to enlarge
9780620457071
R 65
Toe Lang Henning weer sien, verskyn daar twee wesens in die pad, wesens soos hy nog nooit eers van gedroom het nie. wie en wat is hulle en waar kom hulle vandaan? Al gou kom hy en Boet egter te staan voor die uitdaging om hulle weer weg te help - maar nie sonder om 'n smakie te kry van die lewe in die toekoms nie.
Publication date: 2010-02-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development