●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928201212

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 150
R 135You save R 15
'n Kind se eerste ses jaar skryf die draaiboek vir sy hele skoolloopbaan. Daar is 'n direkte verband tussen 'n kind se selfbeeld en sy vermoe om maklik op skool te leer. Hierdie boek is 'n praktiese gids om ouers, onderwysers en versorgers te help om 'n wakende oog op 'n kind se ontwikkeling te hou en dit te bevorder - sy lyfie (fisieke), sy hart (emosionele en sosiale) en sy brein (kognitiewe/intellektuele). Dis nie bloot 'n skoolgereedheids-afmerklys nie, maar 'n padkaart wat rooi ligte laat flikker as daar ontwikkelingsprobleme is, en goen ligte helder laat skyn wanneer die vaardighede wat hier besprek word een na die ander bemeester word. Rooi ligte beteken ook nie dat alles verlore is nie, maar dat professionele hulp ingeroep kan word om ontwikkelingskrakies te oorkom en seker te maak dat elke kind 'n sterk fondament het. Leergereed, skoolgereed sluit hope praktiese wenke en raad in, asook 'n volledige woordelys wat die terminologie op rapporte en toetsuitslae verduidelik sodat dit vir ouers sal sin maak. Hiedie boek is die ideale metgesel vir Speel Leer Slim om jou te help om jou kind se vormingsjare as avontuur te beleef - met klinkende sukses.
Publication date: 2014-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.