Keuses wat jou lewe kan vernuwe

Click to enlarge
Click to enlarge
9781415331668
R 90
Rick Warren se dat die algemeenste vraag wat mense hom in sy eerste jare as pastor gevra het, die volgende was: 'Waarom kan ek nie verander nie?' Mense smag om te verander, maar is vasgevang in hul eie gedragspatrone. In Keuses wat jou lewe kan verander verander gee Rick Warren praktiese riglyne vir spesifieke veranderings, en wys jou waar jy die krag kan vind om daardie veranderinge te bewerkstellig. Onderwerpe sluit in: Die keuse om meer liefdevol te wees; Kweek geduld; 'n Vreedsame lewe in 'n onrustige wereld en Ander keuses wat jou lewe sal verander. Namate jy die waarheid van God se Woord saam in die krag van sy Gees toepas, sal jou lewe verander en sal jy bevry word om in ooreenstemming met God se wonderlike doel vir jou te lewe.
Publication date: 2015-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development