Boustene vir Geloof Geestelike Oorlogvoering

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9781415332221

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 150
R 120You save R 30
Wat behels geestelike oorlogvoering? Het jy enige spesiale opleiding nodig? Is dit nodig dat ons die bose konfronteer, of doen God dit vir ons? Hoe staan gelowiges in verhouding tot Satan en demone? Neil Anderson en Timothy Warner verskaf in Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering n oorsig van die stryd tussen God se koninkryk en die koninkryk van die duisternis. Ons het eerstens nodig om te weet wie ons in Christus is. Hierdie boek gee basiese praktiese opleiding om gelowiges te help om die oorwinning wat Christus oor die vyand behaal het op die kruis, daagliks toe te pas om n vol lewe te kan lei. Onderwerpe wat gedek word sluit in: n Bybelse wereldbeskouing; Watter God dien ek?; n Onwillige vegter; Slaggereed; en baie meer. Gelowiges moet besef dat in Christus die stryd alreeds oorwin is aan die kruis. Leer hoe om vas te staan in geloof.
Publication date: 2015-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.