Gebroke lewe heel mens

Click to enlarge
Click to enlarge
9781776050291

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 130
R 104You save R 26
Daar is altyd `n lig aan die einde van `n tonnel; `n mens moet net weet waar die skakelaar is om dit mee aan te sit. Die enigste skakelaar is Jesus Christus, ons verlosser en saligmaker, wat die lig vir die wêreld is. Mag jy in moeilike tye teen God se bors gaan nestel en voel hoe jy krag uit Sy liefde en genade put. Leef op jou knieë met jou oë op die hemel gerig, want daar is krag in gebed en dit word inderdaad beantwoord; nie altyd op maniere wat ons pas nie, maar op God se onfeilbare manier. Die Here se tydsberekening was nog nooit verkeerd nie.
Publication date: 2015-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.