Glam Guru Mooier in minute

Click to enlarge
Click to enlarge
9781432204358

Nie-fiksie / Non-fiction: Health, Beauty & Fitness / Gesondheid & Voorkoms

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Health, Beauty & Fitness / Gesondheid & Voorkoms
R 180
R 144You save R 36
Die glam guru is terug met sy splinternuwe boek en die een beloof om nog beter te wees.
Met 70 makeovers deur regte vroue gee Hannon wenke vir enige probleem wat jy dalk mag hê. Of dit nou krulle, te dun, olierige of vaal hare is, hy vertel jou wat om te doen en te gebruik.
Hy wys jou ook hoe om te grimeer as jy trou, mooi wil lyk op foto's, daardie vlekke wil wegsteek of daardie lastige donkerkringe onder jou oë en selfs as jy bril dra (ja, jy moet anders grimeer ...).
Hier en daar raak hy ook aan velprobleme en met sy grimeerreeks en nuwe velsorgreeks is al jou probleme iets van die verlede.
Maar hierdie is nie nét 'n skoonheidsboek nie, dit het ook kort stukkies is van elke vrou wat bietjie van haar hart aan jou oopmaak. Weet wat
het gebeur dat sy die makeover van 'n leeftyd verdien!
Publication date: 2015-02-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.