Discount only on online purchases

Nog n stukkie

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9780620421843

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 250
R 200You save R 50
'Nog 'n stukkie' is vol stories, wenke en wyshede uit die Afrikaner-mond. Dit is vol resepte uit die Afrikaner-kombuis. Tradisionele kos met 'n titseltjie van dié en 'n proeseltjie van daai daarby.
Die Afrikaner se koskultuur is ryk aan resepte wat bewaar moet bly. Dit is die huidige geslag wat dit moet oordra van die oumense van die vorige eeu na die jongmense van die nuwe eeu, saam met die taal, literatuur, kos, liedjies, speletjies en gebruike.
Publication date: 2015-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.