Boskabouter stories CD 2 Die ontvoering

Click to enlarge
Click to enlarge
9780981435022
R 129
'n Nuwe Afrikaanse lekkerluister Fantasie-kinderstorie het pas verskyn wat juis dít ten doel het.
Kinders word op 'n genotvolle en ontspanne wyse gestimuleer om fyn te luister en 'n prentjie te vorm van die detail wat hulle hoor.
- Stilsit- en luistervaardighede word gerek en aandagspan en konsentrasie verskerp.
- Kreatiewe en kleurvolle taalgebruik word bevorder.
Publication date: 2010-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development