Pedale van papier

Click to enlarge
Click to enlarge
9781920654757

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 159
R 127You save R 32
Die storie begin waar die ou getroue Trifiena vir Karien, haar werkgewer, help om 'n klavier na buite te trek en stoot. As die klavier buite is, begin Karien dit met mag en mening met 'n byl stukkend kap. Die splinters spat in alle rigtings soos wat sy met die byl inlê. Terwyl sy haar klavier verwoes, dink sy terug aan haar kinderdae...
Rhona Scheepers se roman Pedale van papier is gebaseer op 'n ware verhaal oor 'n dogter se aanneming en verwerping. Dit vertel onder andere ook van haar molestering deur 'n vertroude kerklike persoon.
Sy het sedertdien op Robinson Regstreeks (KykNet) verskyn, en in gesprek met Freek Robinson verwys na die werklikheid van hierdie aandoenlike boek.
Publication date: 2015-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.