Vonkverse 1

Click to enlarge
Click to enlarge
9781770026308
R 175
Vonk@verse 1 is uitsonderlike, volkleur-geïllustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwêrelde van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid nuwe en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poësie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering en vonkelende voordrag.
Die bundels gaan ook 'n vonk terugsit in poësie-onderrig. Die gedigte is tematies en volgens moeilikheidsgraad gerangskik. Die woordverklarings, kort besprekings en enkele vrae ondersteun die leser se interaksie met die teks en bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap.
Publication date: 2011-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development