Discount only on online purchases

Help Daars n stoof in my kombuis

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9781770079540

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 230
R 207You save R 23
Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike
maaltye voor te berei - Help! Daar's 'n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir
die kombuisgroentjie.
Hoofsaaklik 'n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! Daar's
'n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om
heerlike, voedsame maaltye voor te berei wat jou sak pas. Die resepte wissel van
basies tot indrukwekkend, maar almal is redelik vinnig en maklik om te maak. Sommige
resepte bied verskeie opsies, soos quiche-vulsels, om in verskillende smake te voor sien en
die ontluikende kok se repertoire uit te brei.
Publication date: 2011-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.