Verwag n wonderwerk

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9781415332115

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 170
R 136You save R 34
Topverkoperskrywer, Joyce Meyer, leer lesers hoe om hul lewens te verander deur weer in die krag van hoop te glo.
Hoop is een van die grootste kragte in die heelal - die gelukkige en sekere afwagting dat iets goed gaan gebeur.
Ongeag van waar jy jou in die lewe bevind, is dit onmoontlik om suksesvol te wees en voluit te leef sonder hoop. In
Verwag 'n wonderwerk! help Joyce lesers om 'n blywende bron van hoop, wat geskoei is op hul geloof in God, te ontdek. Hoop is net so sterk soos die bron waaruit dit gehaal word.
Hierdie boek sal lesers help om nie hul vertroue in onbetroubare dinge te plaas nie, maar om hul hoop op die onwankelbare God vir onbeperkte vreugde en moontlikhede in hul lewens te vestig . Joyce verduidelik dit so: 'Sonder hoop in God is daar nie veel wat jy kan doen nie, maar met hoop in God, is daar nie veel wat jy NIE kan doen nie.'
Publication date: 2015-07-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.