Oorwin die stryd teen stres en bekommernis

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431612031
R 160
Voel jy gespanne? Angstig? Oorweldig? Jy is nie alleen nie!
Tussen finansiele worstelinge, huwelikskwessies, gesondheids- en ander alledaagse probleme deur, is dit maklik om te voel dat jy vasgevang is in jou omstandighede.
Perry Noble deel uit persoonlike ervaring in Oorwin die stryd teen stres en bekommernis die sleutels om die kettings van angs en wanhoop vir altyd oop te sluit. Perry bou voort op die basis dat alles verander wanneer ons ons fokus van ons omstandighede na Christus verskuif, want hy is groter as ons struikelblokke. Hy stap dan saam met die lesers deur 'n lewensveranderende plan om spanning, kommer, depressie en angs te oorkom sodat ons vry kan wees om die oorvloedige, vreugdevolle lewens te lei waarvoor ons geskape is.
God ken ons frustrasies en Hy weet ons sukkel. Oorwin die stryd teen stres en bekommernis beklemtoon dat God groter is as enigiets waardeur ons gaan!
Publication date: 2015-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development