Dit Was Oorlog

Click to enlarge
Click to enlarge
9781770220096
R 230
In die 1970s, 1980s en vroeë 1990s is duisende jong mans opgeroep vir militêre diensplig. Meeste van hulle het intense fisieke opleiding ondergaan, en vele is gestuur om die oorlog te veg wat in noordelike Namibië en Angola gewoed het.
Publication date: 2007-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development