●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781920479572

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts & Hobbies & DIY / Stokperdjies & Handwerk

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts & Hobbies & DIY / Stokperdjies & Handwerk
R 175
R 158You save R 17
Ons handwerk-word-kuns-span moedig jou aan om die idees en tegnieke in op jou eie materiaal en omgewing toe te pas.

Die onweerstaanbare projekte sluit eenvoudige, praktiese voorstelle in om nuttige voorwerpe soos potte, voëlbadjies, tafels en afskermers te verfraai, asook meer dekoratiewe beeldhouwerk en muurskildering. Herwinning speel weer eens 'n groot rol en as hulle iets kon hergebruik, het hulle: gebreekte potte, plastiekbottels, oortollige sement, stukkende teëls en veel meer.

Hierdie boek sal jou iets bied wat jou belangstelling en vaardighede bymekaar sal bring ongeag of jy beperk is tot 'n kaal buitemuur, 'n daktuin wil versier of die voorreg het om op 'n landgoed met akkers en akkers tuin te woon. Kuns, handwerk en selfdoen-elemente word slim saam ingespan. Of dit 'n patio, houtbanke, stoep, grensmuur, skadukol onder 'n groot boom of vervelige trappe is - jy sal al die inligting wat jy nodig het om dit te verfraai en weer interessant te laat lyk hier kry.
Publication date: 2013-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.