Grense

Click to enlarge
Click to enlarge
9781868421152
R 150
Is jou lewe buite beheer?
Buit ander mense jou uit?
Vind jy dit moeilik om nee te sé?

Duidelike grense is 'n voorvereiste vir 'n gesonde, gebalanseerde lewenstyl.
'n Grens is 'n persoonlike eiendomslyn wat daardie dinge omhein waarvoor ons verantwoordelik is. Grense bepaal wie ons is en wie ons nie is nie.
Publication date: 2008-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development