Die Kremetartekspedisie

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798144292
R 260
Hierdie belangrike roman is reeds in verskeie ander tale gepubliseer, o.m. in Engels (in Engeland en Amerika), vertaal deur JM Coetzee. Die verhaal is gesitueer in die tyd van die Portugese ontdekkingsreise na Indië.

Die verteller is 'n ou slavin wat verslag lewer van haar bestaan vandat sy as jong meisie gevange geneem is, agtereenvolgens deur drie eienaars besit [o.m. in 'n hawestad aan die ooskus van Afrika] en daarna deur 'n vierde man op 'n ontdekkingsreis deur Afrika geneem is. Na eers die drostery van die res van die geselskap en daarna die man se dood, bly sy alleen agter en woon uiteindelik in 'n kremetartboom waar sy deur klein mensies versorg en aanbid word en in haar ouderdom in verlatenheid versink.
Publication date: 2006-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development