As die Bokke nie wil cuddle nie

Click to enlarge
Click to enlarge
9780624054047
R 189
Bly Meneer Reg sy belangstelling verloor? Kry hier 'n eksklusiewe kykie na die binnekamers van mans se gedagtes en wat jy moet doen as jy nie op die rak wil bly sit nie. Volg die kuierproses deur 'n reeks skreeusnaakse stories uit die skrywer se ervaring, van die eerste ontmoeting af tot die finale kopknik op 'n nuwe verhouding.
Publication date: 2012-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development