Ervaringsleer kook

Click to enlarge
Click to enlarge
9781919754307
R 160
Die tyd waarin ons leef dwing ons om nuut te dink oor hoe ons feite aan mense behoort oor te dra. Die dae waar ons lesings aangebied het met truprojektors en blaaiborde word nou vervang met 'n interaktiewe meedoen - 'n ervaring waaruit geleer word. Ervaringsleer help jou om op 'n vars en nuwe manier te werk.
Publication date: 2009-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development