Begin Nou is die tyd

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431607921

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 150
R 120You save R 30
Kan 'n mens van bladsy tot bladsy skaterlag en terselfdertyd geinspireer word om jou grootste drome uit te leef en middelmatigheid te ontsnap? Beslis! New York Times- en Wall Street Journal-topverkoper-outeur Jon Acuff doen presies dit in Begin - nou is die tyd.
Jon bespreek in detail vyf fases wat elke leser tot uitnemendheid sal lei: leer, redigeer, bemeester, oes en lei. Deur hierdie proses sal hulle sien dat dit haalbaar is om uitsonderlik te wees.
Naas besprekingsvrae aan die einde van die boek, sluit hierdie praktiese boek af met bylae oor 10 maniere om sosiale media in jou guns te laat tel en 10 dinge om te doen as jy werkloos is.
Die goeie nuus in die boek gee lesers praktiese insigte om hul lewens betekenisvol te maak.
Publication date: 2014-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.