Hartsgesprekke met

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431613380

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

R 140
Wat sou mense soos Nelson Mandela, Jean de Villiers en Riaan Cruywagen vir jou sê as jy so 'n bietjie saam met hulle kon sit en gesels?
Hartsgesprekke met ... bied raad, lewenswyshede en inspirasie van hierdie en ander baanbrekers. Die boek bevat onderhoude met sakeleiers, sportlui, kunstenaars en ander bekendes soos Natalie du Toit, Brand Pretorius, Regardt van den Bergh, Carike Keuzenkamp en Elvis Blue.
Hartsgesprekke met ... vertel van harde werk, struikelblokke, drome, lewenslesse en 'n passie vir Christus.
Met hierdie versamelstuk kan lesers waarlik agteroor sit en dit sal voel of hulle saam om die koffietafel sit en stories uitruil. Die boek sluit af met 'n spesiale "onderhoud" met Jesus en word stylvol afgerond met pragtige swart-en-wit foto's.
Publication date: 2015-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development