Nuwe Alles in Een Afrikaans EAT Klankboek vir Leerders Graad 1 Onderwysersgids

Click to enlarge
Click to enlarge
9781775891338
R 120
Die Nuwe ALLES-IN-EEN Graad 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Klankboek, onderwysersgids bevat
- 'n jaarplan vir die vak
- die vier termynplanne vir die vak
- 'n daaglikse rooster en tydskedule vir 'n week
- die weeklikse werkskedules
- daaglikse stap-vir-stap lesplanne vir 40 weke
- wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting vir elke tema
- rympies en liedjies vir elke tema
Publication date: 2014-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development