Blommefeetjies in lintborduur en stumpwerk

Click to enlarge
Click to enlarge
9781920268039
R 185
Cicely Mary Barker se geliefde blommefeetjies is 'n blywende droombeeld van grasie en skoonheid. Haar delikate en verwikkelde kleurillustrasies bekoor kinders en volwassenes ewe veel. Nou is vyf van haar verruklike feetjies vir die eerste keer omskep in lintborduur en stumpwerkontwerpe vir almal wat kreatiewe driedimensionele borduurwerk geniet. Hierdie boek bevat hope nuwe tegnieke en idees en is saamgestel om sowel beginners as ervare borduurders tevrede te stel.
Publication date: 2009-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development