●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9789000010189

Nie-fiksie / Non-fiction: Plants / Plante

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Plants / Plante
R 1900
R 1710You save R 190
Hierdie boek is hoofsaaklik vir die leek geskryf wat daarin belangstel om 'n wyer en dieper insig oor broodbome te bekom en wat veral belangstel in die Suider-Afrikaanse soorte. Die boek is in hardeband met 331 bladsye vol inligting en kleurfotos. Die enigste boek oor broodbome in Afrikaans.
Inhoudsopgawe:
1. Inleiding
2. Algemene morfologie
3. Voortplanting
4. Algemene inligting oor die kweek van broodbome
5. Diverse ander aspekte van broodbome
6. Uitkenning van lewende broodboomsoorte
Publication date: 2004-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.