Ken Verstaan Rekeningkunde Graad 11 Leerderboek

Click to enlarge
Click to enlarge
9781107620162
R 200
Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat gevallestudies wat werklike kwessies aanspreek en leerders met die sakewereld buite die klaskamer in aanraking bring, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe, help - veral AARP-flitse wat leerders leiding met betrekking tot Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk gee, en toepaslike voorbeelde met hulle oplossings direk na die bespreking van elke nuwe begrip.
Publication date: 2013-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development