Jy verstaan my nie DVD

Click to enlarge
Click to enlarge
6009690502324
R 150
In, Jy verstaan my nie!, sal jy die dinge leer ken wat elke man en vrou laat tick en daarmee saam nuutgevonde emosionele vervulling in jou huwelik ervaar. Bekyk jou maat met nuwe oë en leer om fees te vier oor julle verskille en grille. Jy sal besef dat God nie twee mense op verskillende planete in gedagte gehad het nie, maar wel 'n man en vrou met 'n hemelse ervaring. 104 min (A).
Publication date: 2010-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development