Wie is reg Tien jaar se regspunte

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9780624054238
R 265
Kan geoloë en seismoloë gedagvaar word, omdat hulle inwoners van 'n dorpie nie teen 'n aardbewing gewaarsku het nie? Het 'n huiseienaar 'n reg op sy uitsig wat hom teen sy buurman se bouplanne beskerm?
Dít is van die vrae wat Andreas van Wyk beantwoord in sy rubrieke wat weekliks landwyd in Sake24 verskyn.
Publication date: 2012-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development