Voorsprong werkboek Wiskunde 5 6 jaar

Click to enlarge
Click to enlarge
9780799375480
R 30
R 15You save R 15
Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese wiskundegeletterdheid.
Elke boek is propvol plakkers en nuttige wenke. Die aktiwiteite, geskryf deur onderwyskenners, is ontwerp om kinders se selfvertroue 'n hupstoot te gee. Elke boek in die reeks is op 'n ouderdomspesifieke ontwikkelingsvlak gemik en bevat:
* Boeiende aktiwiteite om kinders ure lank besig te hou
* Maklik verstaanbare instruksies
* Voorbeeld-antwoorde om jou aan die gang te kry
* Duidelik gemerkte antwoordruimtes en -kassies
* Wenke wat ouers kan help om te verstaan presies wat die kind behoort te leer en
wat die terme verduidelik wat in die skool gebruik word
* Plakkers wat die leerproses pret maak
* Volledige antwoorde en oplossings
Publication date: 2015-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development