Die beste verhale van Eugene N Marais

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798159173

Fiksie: Kortverhale

Fiksie  -  Kortverhale
R 290
R 232You save R 58
Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eugène N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig 'Winternag' of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van werke wat jou lank bybly. In hierdie heruitgawe verskyn die skrywer se beste en mees onderhoudende kortverhale, soos uitgesoek deur Merwe Scholtz. Soos Marais se lewe self, wentel die meeste van hierdie verhale om raaisels. Baie van hulle is trouens speurverhale. Hierdie boek is die perfekte geskenk vir lesers van alle ouderdomme.
Publication date: 2012-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.