SystemMaths Praktiese Wiskunde Graad 12

Click to enlarge
Click to enlarge
9781919906218
R 135
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die 'CAPS' dokument.

Kwartaal 1
Afdeling 1 Getalpatrone, rye en reekse
Afdeling 2 Relasies, Funksies en hul inverse
Afdeling 3 Logaritmes, eksponensiaal en logaritmiese funksies
Afdeling 4 Finansiële sake
Afdeling 5 Saamgestelde hoeke, identiteite en trigonometriese vergelykings
Kwartaal 2
Afdeling 1 Oplossing van driehoeke
Afdeling 2 Faktorisering van derdegraadse veelterme
Afdeling 3 Differensiaalrekening
Afdeling 4 Analitiese Meetkunde
Kwartaal 3
Afdeling 1 Euklidiese Meetkunde
Afdeling 2 Statistiek
Afdeling 3 Waarskynlikheid en die Telreël
Kwartaal 4
Hersiening
Publication date: 2013-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development