Mits dese wil ek vir jou sê Briewe van Hennie Aucamp

Click to enlarge
Click to enlarge
9780992174347
R 220
Persoonlike briewe van Hennie Aucamp aan familie en vriende, 'n boek waarna Aucamp se duisende aanhangers al lank uitsien. Briewe aan o.a. Amanda Strydom, Breyten Breytenbach, André P Brink, Elzabé Zietsman, Margaret en Johan Bakkes, Elize Botha, Elisabeth Eybers. Twaalf bladsye foto's.
Publication date: 2013-03-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development