Middernagland Graad 7 HT

Click to enlarge
Click to enlarge
9780636146389

Leermiddels: Graad 7

Leermiddels  -  Graad 7
R 80
Bestaan daar ander werelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan mense wat verdwyn? Hoe veg 'n mens teen vreemde en magtige, onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap? Dis van die vrae waarmee Morné te doen kry wanneer sy meisie, Imke, in 'n museum verdwyn.

Middernagland vertel 'n ou-ou verhaal vir jong lesers: die held op 'n tog om sy geliefde uit die kloue van 'n monster in 'n kasteel te bevry. Onderweg trotseer hy gevaar na gevaar met telkens 'n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op die proef stel.

Publication date: 2013-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.