Ken Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 Werkboek

Click to enlarge
Click to enlarge
9781107678996
R 38
Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die lywige Werkboek verskaf oorgenoeg werkvelle om die aktiwiteite wat in die Leerdersboek behandel word, te konsolideer, bevat bykomende aktiwiteite wat op die inhoud en konsepte wat in die Leerdersboek behandel word, uitbrei, en bied assesseringsoefeninge wat die onderwyser saam met die leerders kan gebruik.
Publication date: 2013-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development