●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521189170

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 340
R 306You save R 34
Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Geskiedenis- en Geografi e-kennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek: verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe voorgeskryf word, ontwikkel, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme in, en bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is. Die innoverende Onderwysersgids bied: stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering, remedierings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module, interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefw�reld te verbind, 'n omvattende afdeling vir Formele Assessering met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums, asook fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle om onderrig te ondersteun.
Publication date: 2013-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.