Die Mole

Click to enlarge
Click to enlarge
9780620622561
R 120
Strikkies se storie gaan oor elke individu wat met 'n geheim loop - daardie diep en seer geheim wat net jy en die oortreder van bewus is. Jy het moontlik al alles probeer doen om emosioneel te herstel, maar elke keer vind jy dat nuwe ervarings daardie ou snellers weer aktiveer.
Hierdie boek help jou om 'n nuwe reis mee te maak en jou werklike Godgegewe identiteit te ontdek. Maak die sweersel oop, ontsmet die pyn en ervaar volkome liggaamlike, siel en geestelike genesing.
Publication date: 2015-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development