Wegkruipertjie Eerste woorde

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798163194
R 160
Vir 1-4 jaar. Leer speel-speel 'n klomp nuwe woorde! Deursoek die bladsye vir diere, voertuie, dinge in die huis en vele meer. Ontrafel die rympies, ontdek die prettige verrassings en moenie van Besige Bytjie vergeet nie - hy kruip in elke toneel weg! Daar is meer as 300 eerste woorde om te soek en 21 foto's met hope besonderhede.
Publication date: 2013-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development